@mich_van_zyl

August 14 2019 - 17:00

@kberry_14 Mooiste Kayls♥️✨baie baie geluk met jou verjaarsdag,,ek is elke dag dankbaar ek het jou as beste vriendin in my lewe.Jy is werklik n engel hier op aarde en verdien net die beste altyd.Ek hoop jyt n n wonderlike dag vriendin! Baie lief vir jou 😘 #happybirthday

1 comments

70 likes